Die Holistiese Visueel Perseptuele Terapie Handleiding

R300.00

Gesigsvermoë terapie voorsien die geleentheid om te leer hoe om die twee oë tot die beste binokulêre vermoë te gebruik.  Wanneer die twee oë goed gekoördineer is, kan baie meer visuele informasie ontvang en geïnterpreteer word.  Studente wat hulle oë koördineer, lees vinniger en beter, verstaan ook makliker wat hulle lees en onthou die inligting vir langer.  Motorbestuurders wat hulle twee oë goed saam gebruik, sien voorwerpe vinniger, evalueer relatiewe posisies akkurater, word minder moeg en is veiliger op die pad.

SKU: HOL001 Categories: , Tag: